Liewe Heer
Liewe Heer
Die wereld is vuil en seer. Vrae wat draai en swaai soos 'n mengelmoes in my kop.
Vrae van Waarom en hoekom? Wanneer kom hier by my sit sodat ek kan verstaan wat gaan aan in die werled vol vuil en seer. Die Wereld wat U geskep het met Woorde uit U mond. Sal ons menslike brein dit ooit kan besef.
Ek sit hier en bewonder die bloue-bloue lug en die wit wolke wat soos watte hang daar bo in die lug. Ek dink Hoe Groot is U!!!!!
Ek dink tog weet ek U is iewers daar bo.
Die blare van vuurwarm oranja val van die akkerboom en ek besef weer U grootheid. Ek Besef weer hoe klein ek werklik is en dat U grootheid nooit deur enige wetenskaplike bepaal sal kan word nie.
Ek kyk na 'n seuntjie wat hardloop oor die gras na sy pa se oop arms en dink hoe U met U ope arms na ons staan en wag al draai ons weg U sal daar bly wag.
Liewe Heer ons wereld is vuil en seer......