Prediker 3:1-8
Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die Hemel is daar 'n tyd:
'n Tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om uit te roeiwat geplant is.
'n Tyd om dood te maaken 'n tyd om gesond te maak, 'n tyd om af te breek en 'n tyd om op te bou... 'n tyd om te ween en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te weeklaag en 'n tyd om van vreugde rond te spring....
'n Tyd om klippe weg te gooi en 'n tyd om klippe bemekaar te maak, 'n tyd om te omhels en 'n tyd om ver te wees van omhelsing....
'n tyd om te soek en 'n tyd om verlore te raak, 'n tyd om te bewaar en 'n tyd om weg te gooi.... 'n tyd om te skeur en 'n tyd om aan mekaar te werk... 'n tyd om te swyg en 'n tyd om te spreek....
'n tyd om lief te he en 'n tyd om te haat... 'n tyd vir oorlog en 'n tyd vir vrede....
Als het 'n bepaalde tyd ....